Huisgenoot

HELP! MY NEUS IS ALTYD TOE

’N GESNUIF, ’n neus wat loop, ’n gevee wat later die vel op jou bolip deurgeskaaf en rooi laat… ’n Toe neus kan ’n mens se lewe be-hoorlik versuur.

“As jou neus toe is, kan jy sukkel om asem te kry, te slaap, te oefen en te eet,” sê dr. Benjamin Cook, ’n oor-neus-enkeelspesialis. “Die hoofoorsaak is asemhalingsinfeksies soos verkoue en griep, allergieë, en soms probleme met hoe jou neus aanmekaargesit is.”

Ons kyk na van die vernaamste redes dat jou neus toe is en wat jy daaromtrent kan doen.

VERKOUE

As jy verkoue het, probeer jou lyf die virus beveg (jou immuunrespons) deur die binnekant van jou neuswande

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin

Related Books & Audiobooks