Landbouweekblad

Van hul familie aan joune

Trots Suid-Afrikaans 4

Waar dit begin het

Hendri: In die sitkamer met ma Susan, pa Erik en Pieter wat bymekaargekom en besluit het om iets tot stand te bring wat waarde tot die plaas sal voeg. Dit was altyd Ma se droom om ons plaasproduk met ander families te deel en om die verbruiker plaas toe te nooi om vleis te koop en die plaaservaring te kom beleef.

Pieter: Dit was in die vroeë 1990’s toe ek na die familieplaas gekom het om te kom boer. Ek het gou besef ons sal iets moet doen om waarde tot ons bedryf te voeg en om besig te bly. Die mees vanselfsprekende was die vleisbedryf, aangesien ons met skaap en bees boer, en Ma bekend is met die vleisbedryf omdat haar pa twee slaghuise besit het.

Waar ons nou is

Frederick: Ons het uitgebrei van ’n vee-en-saaiboerdery met vyf werkers en het nou ook ’n Ons het onder meer die kapasiteit om 12 000 lammers per dag te voer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related Books & Audiobooks