Huisgenoot

HIER’S ONS ‘REAL’ BULLETJIE

TUSSEN al die katgevegte en onderstromings deur staan sy uit as ’n sprankie goedhartigheid en styl.

Selfs in haar sexy rokkie bly sy die toonbeeld van waardigheid. En al het Karen haar gedurig agter haar rug beledig, het Mariska altyd gelyk asof jy haar deur ’n ring kon trek.

Soveel so dat kykers van Die Real Housewives van die Wynlande eers na afloop van die reeks van haar bababoep bewus geraak het.

Vandag sit Mariska Thorpe in ’n gemaklike sweetpaktop voor die kamera in haar huis op die prentjiemooi Fransche Hoek-landgoed. Sy hou haar seuntjie, wat net 12 dae tevore gebore is, vas. Die onderhoud sou eers van aangesig tot aangesig gebeur, maar sy het vroeër die week laat weet hulle is almal verkouerig.

Dan beweeg Quintus,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related