HET jou vel oornag begin verander? Droogheid, ’n gejeuk, sensitiwiteit en aknee is alles simptome van menopouse.
Miljoene vroue bevind hulle tans in hul oorgangsjare, maar in ’n Britse maatskappy se navorsing is bevind tot 56% van vroue besef nie menopouse is die oorsaak van hul vel se veranderinge nie.
Daar is meer as 10 simptome van menopouse wat die vel direk beïnvloed.
“In hierdie tyd is dit belangrik om deur selfversorging meer oor jou vel te leer en