Huisgenoot

TEER EN SENSITIEF

WERKLIK SENSITIEF

Wanneer jy aan die algemeenste velsorgkate-gorieë dink, kom die drietal normaal, olierig en droog waarskynlik by jou op. Maar in werklikheid is ’n werklik sensitiewe vel algemener as al die ander soorte, met 52% van vroue wat beweer hulle het die toesteand, sê dr. Kerryn Greive, bestuurder van wetenskaplike sake by die velsorgmaatskappy Ego Pharmaceuticals.

“Die definisie van ’n sensitiewe vel is wanneer dit op eksterne stimulusse, soos ’n produk, reageer op ’n manier waarvan jy nie hou nie, of dit nou rooiheid, prikkeling of branderigheid is,” sê Kerryn.

’n Sensitiewe vel word as geneties beskou en het ’n meer deurdringbare , of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related