Huisgenoot

6 Die NUWE REËLS van velsorg

GESIGBEHANDELINGS, laserterapie, die regte rome – dis harde werk om jou vel goed te versorg. Maar daar is goeie nuus: Jy het nie ’n hele spul produkte en behandelings nodig om ’n egalige gelaat te kry nie. Hier deel velspesialiste hul topwenke vir ’n varsgesigvoorkoms – en jy hoef nie ’n enkele afspraak te maak nie!

REËL #1

DRA ALTYD SBF

“Dis die een ding wat jy beslis moet doen. Byna 80% van voortydige veroudering hou met UV-skade verband,” sê Suzie Hoitink, stigter van die Clear Complexions-klinieke. Kies ’n breëspektrum-SBF50+-formule om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa