Huisgenoot

’N BOSTROUE IN DIE WINTER

DIS bibberweer. Die briesie sny deur die lug.

Maar vir twee jong verliefdes wat vandag hier in ’n tuin in die Goudstad afgeneem word, beteken dié winterweer liefde.

Die son gaan binnekort sak, maar nou, met die laaste strale wat nog oor hulle skyn, kan enigeen duidelik sien hoeveel emosie in die paartjie se harte opwel terwyl hulle in mekaar se arms vir die kamera glimlag. Soms giggel hulle soos stout kinders terwyl hulle in mekaar se oë kyk.

En tog is nie alles vandag ligsinnig nie. Wanneer die lagbuie bedaar, bly hul blik sag in mekaar se oë. Die band is onmiskenbaar.

Adrian Steyn (27) is ’n akteur en vermaakster, veral bekend vir sy rol in , en Ancke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related