Weg!

KWAZULU-NATAL

BESPREEK SÓ BY EZEMVELO KZN WILDLIFE

Hierdie tariewe is geldig tot 31 Oktober 2023. Bespreek jou verblyf by die iSimangaliso-vleilandpark, Hluhluwe-iMfolozi, Ithala- en Ndumo-wildreservaat deur Ezemvelo KZN Wildlife se sentrale besprekingskantoor te kontak. 033 845 1000; bookings.kznwildlife.com; kznwildlife.com

ISIMANGALISO-VLEILANDPARK

Wanneer jy jou tent by Kaap Vidal, Sodwana of Kosibaai opslaan, is dit maklik om jou te verbeel jy’s iewers verder noord in Mosambiek.

Die Indiese Oseaan se water is warm en helder en jy deel leë strande met seeskilpaaie, krappe, voëls en ’n visserman of twee. Die binnelandse deel van die reservaat is so wild soos die Kruger – ’n luiperd kan soos ’n spook opdoem en vinnig weer verdwyn.

DOEN DÍT Leerrug- en karetseeskilpaaie lê hulle eiers op die strande tussen St. Lucia en Kosibaai in November. Die kleintjies broei sowat twee maande later uit en mik vir die see. Verskeie operateurs bied toere aan – gaan na isimangaliso.com Bewaringstarief Maphelane & Valsbaai: R54 p.p.; R32 per kind jonger as 12. Oostelike oewer & Kaap Vidal, uMkhuze, Westelike oewer & Charters Creek: R59 p.p.; R43 per kind jonger as 12. Sodwanabaai & Kuswoud: R32 p.p.; R22 per kind jonger as 12. Kosibaai: R65 p.p.; R32 per kind jonger as 12.

Tariewe vir voertuie en gemeenskapsheffings nie ingesluit nie.

VERBLYF St. Lucia-riviermonding Kamp (met krag) vanaf R130 p.p.

Kamp (met krag) vanaf R170 p.p.; houthutte vanaf R1 260 p.n. vir 2 mense; boslodge vanaf R4 020 p.n.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Agter Die Skerms
Jy het in die Kaap grootgeword… het jy toe ook in De Hoop gekuier? Ja, ek het goeie herinneringe aan De Hoop toe ons kleintyd daar vakansie hou het; dit was voor die opknappingswerk in 2007. Die reservaat was nog basies en ek onthou ek het volstruisv

Related