Huisgenoot

Waarom is daar nie meer dinosourusse nie?

’n Enorme asteroïede het die aarde getref en groot verwoesting gesaai

HALLO Paloeka, hallo, Palawa,” groet Bibi toe sy by die Babbelboomhuis instap.

“Ek kan nie wag om na die vraag van die dag te luister nie,” sê sy. Maar nog voor Palawa die kameelperd of Paloeka die leeu kan antwoord, hoor hulle ’n vreeslike gerammel en gedreun.

Dit begin saggies, maar raak ál harder en harder.

“Wat gaan aan?” gil Palawa en gryp na die boeke wat besig is om van die boekrak af te val.

“Bibi! Palawa!” skree Paloeka en hou aan die tafel vas.

Skielik hou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related Books & Audiobooks