Huisgenoot

DIE WEDUWEE ODENDAAL

KYK uit vir ’n lang vrou in beige, word ons vertel. Sy wag by die Engen as jy by Albertinia indraai, so 33 minute van Mosselbaai.

Dis nie Huisgenoot se eerste kuier by Christien Odendaal nie. Deur die jare het ons gereeld berig oor hoe sy die reis aangepak het om volledig vrou te word nadat sy voorheen as Chris bekend was en as man geleef het.

Maar toe ons Christien vandag teëkom, slaan sy sommer die asem weg. Die Sestigjarige kan deur ’n ring getrek word.

Toe ons haar in 2013 ontmoet het, het sy ’n blomkamerjas, pienk pajamas en pantoffels gedra. Nou sien ons haar in ’n smaakvolle roomkleurige broek en wit bloes. Om haar nek hang blinkgroen Mardi Grass-krale. Haar oë glinster.

En tog, daaragter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related