Huisgenoot

GEWELDIGE GOUE JARE

DIE man wat vandag uit die Amerikaanse stad Philadelphia aansit vir gesels se hare het lankal silwergrys geword, maar sy kenmerkende swart gholfhemp verklap hy’s op pad baan toe om nege putjies saam met sy kleinkind te speel.

Op die kruin van sy loopbaan het sy voorliefde om van kop tot tone in swart te speel juis aan hom die bynaam “The Black Knight” besorg. Net so eie aan hom soos sy klerestyl was sy gitswart hare, altyd netjies agteroorgekam.

En op die ouderdom van 87 is daar nog g’n einde aan die legendariese Gary Player nie. Hy speel nog vyf keer per week gholf, doen genoeg opstote in die gimnasium om die jonger manne te laat bloos, reis baie en werk hard en lekker.

“As ek moet aftree, sal ek seker môre doodgaan,” lag Gary in ons video-onderhoud. “Nee,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related