![f0070-01](https://article-imgs.scribdassets.com/5d8btkhta8b34nmd/images/file4KZUJKZI.jpg)
VAMPIERVLER-MUISE is sover bekend al soogdiere wat bloed as hul enigste kos inneem. Hulle is ’n bietjie anders as ander vlermuise gebou om by hul eetgewoontes aan te pas. Daar is drie spesies vampiervlermuise. Ons kyk na die gewone vampiervlermuis.
HABITAT EN VERSPREIDING
Hulle kom meestal in tropiese en subtropiese gebiede voor in