ie Panoramaroete in Mpumalanga maak deel uit van die Blyderivierspoort, die derde grootste canyon ter wêreld, wat bekend is vir sy uitsigte wat oor die Laeveld uitkyk. Die gebied het dramatiese uitsigte van die bekende God’s Window af en volop watervalle, plante en bome. In die hartjie van dié toerismestreek lê die klein dorpie Graskop op ʼn hoogte van 1400 m bo seespieël. Hierdie bergtop spog met ʼn gemiddelde jaarlikse reënval van 1200 mm, met welige inheemse bosse en diverse grasvelde. Dis waar ons Gustav Peach met kokedama in
Verborge SKAT
May 29, 2023
3 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days