Die Tuinier Tydskrif

TUIN-JOERNAAL

Hallo Tanya…

Wenbrief

Ek het dié in my kompossakke gekry wat ek by ’n kwekery gekoop het. Is dit miswurms of snywurms? Is hulle goed of sleg vir my plante? Baie dankie, Nellie

Hallo Nellie, Dis renosterkewerlarwes wat op ontbindende groente-en plantmateriaal asook verrottende hout voed en met ontbinding help. Die volwasse kewers voed op nektar en sap. Ek beveel beslis nie optrede aan nie omdat ek glo dié outjies is uiters belangrik vir ons ekostelsel. As jy egter ʼn swaar besmetting van hulle in jou grond kry wat plantwortels.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Skoenlappertuinmaak
Buiten die estetiese aantrekkingskrag, dien skoenlappertuinmaak ook as ʼn opvoedkundige platform vir kinders en is ekologies belangrik. Skoenlappers in jou tuin dui op die skakel met die plaaslike ekostelsel, en die vestiging van ʼn skoenlappertuin kan
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
SitroenVerbena
Sitroenverbena (Aloysia citrodora) is ’n uitstekende kruid as ’n plaasvervanger vir ’n groot suurlemoenboom. Uit al die suurlemoengeurige kruie is hierdie een die suurlemoenagtigste, so dit is goed vir ’n plek naby die kombuis om gereeld te gebruik.

Related Books & Audiobooks