Die Tuinier Tydskrif

TUIN-JOERNAAL

Wenbrief

Hallo Tanya…

Goeiemôre! Ek moet bieg. EK IS ‘N MOORDENAAR! Hoeveel renosterkewerlarwes het ek nie vemoor nie? Om julle die grusame besonderhede nie te spaar nie: ek het hulle in my potplantgrond gesoek, in ‘n bak water gegooi en laat versuip. Daarna het ek hulle teruggewerk in die grond sodat my plante dít wat húlle verorber het, kan terugkry. Ek voel so skuldig en skaam. Dankie, Die Tuinier, vir die leerskool wat julle bied. Ek het ‘n nuwe blaadjie omgeslaan! Lucille Kriegler, Hermanus.

Liewe Lucille, Dankie vir jou e-pos! Jou eerlikheid en die beskrywing het my hard laat lag! Ag, vergewe jouself, gelukkig weet jy nou en kan antwoorde oor die groot, lelike wurms

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Probleemoplossing
V. Hoekom het ek lelike knoppe op my suurlemoenboom se blare? A. ‘n Plaag genaamd sitrusilla is verantwoordelik vir die onooglike knoppe op die blare van suurlemoene. Dit word veroorsaak deur die jong nimfe wanneer hulle uitbroei en begin vreet. Dit
Die Tuinier Tydskrif4 min read
In Die Tuin Saam Met Tanya
Redakteur en TVgasheer Tanya Visser sal jou help om die meeste uit herfstuinmaak te haal. Kom ons sluit hierdie maand by haar aan in die tuin. In reënerige gebiede is dit’n goeie idee om ’n kraag van skerp gruis of grint rondom jou spesiale vetplante
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Plantgalery
Cotyledon orbiculata (varkoor) is ‘n bekende tuinplant en ‘n vinnige groeier wat ‘n lae, netjiese struik vorm. Dit voeg altyd kleur in ‘n wintertuin. ■

Related