Die Tuinier Tydskrif

TUIN-JOERNAAL

Hallo Tanya…

Wenorief

Ek het sowat sewe jaar gelede ’n suurlemoenboom geplant wat ek by ’n kwekery op George gekoop het. Ek woon in Hoekwil waar ons baie wilde diertjies het wat snags kom besoek aflê, en sowat drie weke later is die suurlemoenboom uitgegrawe, in die helfte deurgekou en aan party wortels aan die onderste helfte van die boom gevreet.

Ek het die onderste helfte weer geplant en hormoonbewortelingspoeier aan die boonste helfte gesit wat ek weer geplant het nadat dit begin uitloop het. Albei helftes het baie stadig gegroei en nie een het al vrugte gedra nie. Ek voed hulle van tyd tot tyd met vloeibare misstof, Engelse sout en misstof vir vrugte en blomme.

Nog ’n suurlemoenboom wat van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif4 min read
In Die Tuin Saam Met Tanya
Redakteur en TVgasheer Tanya Visser sal jou help om die meeste uit herfstuinmaak te haal. Kom ons sluit hierdie maand by haar aan in die tuin. In reënerige gebiede is dit’n goeie idee om ’n kraag van skerp gruis of grint rondom jou spesiale vetplante
Die Tuinier Tydskrif4 min read
Geen Spogvertoning SONDER GRYS Nie!
Die kleur grys word oor die algemeen as ʼn neutrale of achromatiese kleur omskryf wat gewoonlik met onverskilligheid, onsekerheid, beskeidenheid en verveeldheid verbind word, en is oënskynlik nie ʼn gunstelingkleur as dit met ander kleure vergelyk word
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo

Related