Weg! Ry & Sleep

Prutprut die pot…

PAPRIKA-BIEFPOT Sien rooi!

Dié pot is koningskos: Onthou om genoeg rys te maak vir die lekker sous!

Jy benodig

(genoeg vir 6)

● 1 kg beeskortrib, in skywe gesny
● 2 eetlepels meel vleisspeserye na smaak
(gebruik jou gunsteling) olyfolie vir vlakbraai
● 3 groot uie, gekap
● 4 knoffelhuisies, fyngedruk
● 1 duim vars gemmer, geskil en gerasper
● 2 eetlepels paprika
● 1 eetlepel gerookte paprika
● 1½ koppie biefaftreksel
● 1 blik (400 g) tamaties
● 500 g passata (fyngemaakte tamatie)
● 750 g jong aartappeltjies
● 500 g groenboontjies, middeldeur gesny
● 1 koppie Griekse jogurt
(of gebruik suurroom)

Só maak jy

1 Rol die vleis in die meel en geur dit na smaak met sout en peper. Voeg van jou gunstelingvleisspeserymengsel na smaak by – myne is ewe veel fyn koljander en komyn. Braai die vleis mooi goudbruin in die olie –werk in sarsies en vul die olie aan soos nodig.

nou die ui in dieselfde pot tot glansend. Roer die knoffel, gemmer en twee geure paprika by.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
’n Spesiale Geskenk Vir Vrouedag
Die gedagte was dat die mans van die groep hegte Wes-Kaapse vriende weer ’n slag alleen reis, en dit het toevallig rondom Vrouedag geval. Dis toe dat die mans begin spot hulle afwesigheid – en natuurlik die gepaardgaande rus en vrede by die huis – sa
Weg: Ry & Sleep3 min read
Waar Gaan Die Tyd Heen?
Dit verstom my al hoe meer hoe vinnig die tyd deesdae verbyflits. Is dit net ek of het ons net nou die dag nog vir mekaar ’n voorspoedige nuwe jaar toegewens? Nou is die eerste amptelike blaaskans vir die jaar al op ons... As jy slim was en ’n bietji
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier

Related