Huisgenoot

BEMAGTIG, EEN KIND OP ’N SLAG

SOMS as ek die poppekas so sit en doen, dan wens ek ek kon so iets bywoon toe ek so klein was. Ons het gewoonlik net in die wingerd gespeel. Blare bymekaar gevee en pophuisies gebou.

Ek was 13 toe my ma dood is. Die oggend van haar dood, het ek by haar in die kamer gaan klaarmaak vir kerk. Sy het gelê en slaap, en ek het vir haar gevra: “Is Mamma orraait?”

Sy het nie geantwoord nie.

Ons is kerk toe sonder haar, maar iets het net nie reg gevoel nie. Wanneer ons moes opstaan om te sing, kon ek net nie opstaan nie. Toe die Woord bedien word,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related Books & Audiobooks