Kuier

HUL OORWIN DIE ONGELUK

WARE LEWENSDRAMA

"My kind, ek is jammer ek laat julle nou in die steek,”is al wat Lina Swart (72) sukkelend kon uitkry nadat sy in September 2021 ná ’n ernstige beroerte in die hospitaal se ongevalle-afdeling beland het.

En dít sê alles van hierdie matriarg, wat saam met haar man, Piet (76), hul familie oor baie jare heen in ’n beskermingskokon toegevou het, ná vele struikelblokke hulle tot die uiterste toe beproef het.

Lina is sedert die beroerte aan ’n rolstoel gekluister. Kort daarna het Piet ook in ’n rolstoel beland toe hy sy een been weens diabetes verloor het.

Maar selfs met dié nuwe uitdaging bly hulle blymoedig. En die res van die familie staan hulle by soos wat hierdie ouerpaar húlle nog altyd bygestaan het.

Mens luister in ongeloof wanneer Annalize Rheeder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier3 min read
Bridgerton
Sy sweef statig die hotelkamer binne. Elegant, aristokraties. Nes haar karakter in Bridgerton. Adjoa Andoh (61), wat lady Danbury speel, was onlangs in Johannesburg om seisoen drie van dié Netflix-treffer te bemark. Dis nie haar eerste draai hier nie
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van

Related