Huisgenoot

JOU STERRE

BUL

20 APRIL – 20 MEI

Die geluk is hierdie week volkome aan jou kant wanneer die voorspoedige Jupiter ’n seldsame skuif maak en in jou teken vestig. Maar dit sou laf wees om te dink dat alles net in jou skoot gaan val sonder dat jy ’n vinger hoef te lig. Dink dus eerder daaraan as deure wat vir jou oopgemaak word pleks daarvan dat jy dit oopdwing. Om saam met mense te werk sal jou ook in hierdie stadium ’n voorsprong gee.

GELUKKIGE NOMMERS

3, 25, 40, 42, 28, 16

WAT LAAT DIE BUL TIEK

Sagmoedige reus en fynproewer

Geld, geld, geld

Kenner en liefhebber van luukshede

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related