Huisgenoot

DIE MITES EN FEITE OOR SKULD

DIE eerste ding om oor skuld te weet is om nie alles te glo wat jy hoor nie! Ons kyk na sewe algemene mites en wat jy eintlik moet doen.

1 ’N KREDIETHER-STELSPESIALIS KAN MY KREDIET-REKORD VINNIG REGRUK

Verkeerd! Die kredietburo’s gaan nie enige “agent” toelaat om akkurate inligting oor slegte skuld op jou rekord te verwyder of te wysig nie.

Doen dít Jy is geregtig op een gratis kredietrekord per jaar van kredietburo’s soos Trans-Union of Experian.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Bianca Terblanche Oor Harry De Villiers
DIT was nie liefde met die eerste oogopslag nie. Allesbehalwe. Ek het ’n ander ou gedate toe ek vir Harry ontmoet het. Hy was amper 10 jaar ouer as ek. Ek en sy broer was saam op skool op Aliwal-Noord. Ons paaie het in 2015 die eerste keer gekruis. E
Huisgenoot8 min read
Die Klank Van Sy Lewe
ELTON John het in 1987 ’n keeloperasie gehad wat sy stem verander het. Rod Stewart het in 2000 gehoor hy het skildklierkanker en kon nege maande lank nie sing nie. Luciano Pavarotti het groeisels aan sy stembande gekry omdat hy aan die begin van sy l
Huisgenoot4 min read
Hoekom Grom My Maag Soms?
‘WAT dink julle van dié een?” vra Bibi en hou ’n geel top met kolle in die lug. Sy is besig om deur ’n klomp klere te gaan sodat sy kan besluit watter klere sy moet hou en watter klere sy moet uitgooi. “Mal daaroor. Jy lyk baie mooi in geel, so ek di

Related