Huisgenoot

RAAK SO VAN SLEGTE SKULD ONTSLAE

AS JY onbetaalde of agterstallige skuld het, sal dit op jou kredietrekord wys en gaan jy in die toekoms sukkel om enige lening of finansiering te kry. Dis nou benewens enige regsprobleme wat jy dalk ook kan hê.

Voornemende werkgewers kyk ook na jou kredietrekord as die pos waarvoor jy aansoek doen finansies behels. Onthou, skuld verdwyn nie self nie. As jy slegte skuld het, stel dit reg met hierdie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related