HOE ONDERHANDEL EK OOR SKULD?
Nov 12, 2021
2 minutes
Deur LETITIA WATSON
DIE feestyd is om die draai en jy wil die covidblues wegblaas. Rojale Kersgeskenke, ’n droomvakansie … En skielik sit jy met hopeloos te veel kredietskuld. Wat nou?
As jy die probleem ignoreer, gaan jy groter moeilikheid kry. Onderhandel eerder vroegtydig met jou krediteure. Hul bereidwilligheid om oplossings te vind kan jou verras. Dit kan jou kontantvloei help, keer dat jy in dieper skuld beland en jou kredietrekord
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days