Huisgenoot

NOU IS ÓNS DIE JAGTERS

ALMAL weet die Laeveldse son in Januarie is nie jou maat nie. Tog voel dit vandag ekstra drukkend, so asof groot dinge hier by die Kilima Lodge in die Tzaneendistrik aan die broei is.

Dinge soos romanse. En drama, natuurlik. Want dis hier waar twee Russiese skoonhede pas met hul tasse opgedaag het. En oor die volgende 10 dae sal ses Suid-Afrikaanse manne om hul harte meeding.

Reg geraai – die tafel is gedek vir die tweede seisoen van VIA se maatsoekprogram . En natuurlik het hier by Kilima kom inloer om te kyk wat agter die skerms van die vervaardigingsproses gebeur voor die reeks op 12 April op VIA begin. Dié

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot9 min read
Waar Elke hond Se Dag Aanbreek
WANNEER jy van die hoofpad afdraai, hoor jy dit reeds. Die geblaf. En dis nie net ’n hond of twee of drie nie. Dis ’n trop. ’n Trop wat bláf. Kronkel van die N1 tussen De Doorns en Touwsrivier op die R318-grondpad in die rigting van Ashton, en dit ra
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■
Huisgenoot2 min read
Groot Op Geskenke
In ’n onlangse onderhoud met Harper’s Bazaar het DAKOTA FANNING (30) vertel dat Tom haar in 2005 verras het met haar eerste selfoon – ’n Motorola Razr. Dit was terwyl hulle besig was om War of the Worlds te skiet. “Ek was maar net 11 jaar oud,” het s

Related