Anderkant die reënboog
Dit is lekker om weer ná ’n paar jaar se afwesigheid saam met my susterskind te kan kuier. Op besoek uit Amerika waar hy doenig is met dataverwerking ná sy graad in astrofisika, gesels ons lekker oor ’n glasie wyn oor die kulturele verskille tussen ons en sy nuwe tuiste.
Hoe ons gewone Amerikaners altyd as heel aangenaam ervaar, veral die verskeie boere wat ons oor die jare