Huisgenoot

TEATER VAN SINK EN DROME

RY ’N mens in Ringstraat in die skilderagtige Overbergse buurt Railton, sal jy die bordjie by die ingang van nommer 62 sien: “Swellendam Shack Theatre”. Hier, “aan die ander kant van die spoorlyn en die hoofpad”, soos die stigter en eienaar dit beskryf, sal jy dalk nie verwag om ’n teater tussen die woonhuise aan te tref nie, maar die bordjie hang al sedert 2020 daar. En, vertel almal trots, die teater floreer danksy die hulp van die gemeenskap van Swellendam.

Dié stukkie betowering hier op die dorp voel byna bonatuurlik. En dit ís, vertel Freek Oerson (39), die stigter van die teater. “Wanneer jy die drumpel betree, stap jy in my ma

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot4 min read
Roes
JY HET sekerlik al ’n kis vol ou gereedskap gesien, of dalk ’n kar wat jare lank buite gestaan het? Jy sal opmerk hoe dele van die metaal se kleur begin verander of begin afskilfer het. Wanneer metale verweer of tot niet gaan, word dit korrosie genoe

Related Books & Audiobooks