Huisgenoot

Wat doen ’n vuurtoring?

DIS allesbehalwe ’n sonskyndag. Groot, donker wolke pak saam oor die Babbelboomhuis. Die donderweer dreun, weerlig blits en groot reëndruppels spat teen die ruite.

“Sjoe, maar dit raak nou donker,” sê Palawa die kameelperd. “Ek kan skaars sien waar ek loop.”

“Wag, ek sit vir ons ’n lig aan,” sê Bibi en skakel ’n lamp aan.

Daar is ’n blits en ’n harde donderslag en Paloeka die leeu wip soos hy skrik.

“Ek hou nie van weerlig nie,” sê Paloeka en skuif nader aan Palawa.

“Is julle twee reg om na ons videoboodskap te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot4 min read
Roes
JY HET sekerlik al ’n kis vol ou gereedskap gesien, of dalk ’n kar wat jare lank buite gestaan het? Jy sal opmerk hoe dele van die metaal se kleur begin verander of begin afskilfer het. Wanneer metale verweer of tot niet gaan, word dit korrosie genoe

Related