Landbouweekblad

TELEVISIE SE GIANT LEAP

Die destydse eerste minister dr. H.F. Verwoerd het televisie met atoombomme en giftige gasse vergelyk en was van mening dat hoewel dit “modern” is, dit nie noodwendig “wenslik” is nie. Sy destydse minister van pos- en telegraafwese, dr. Albert Hertzog, het hom ondersteun en aangevoer dat ingevoerde beeldmateriaal gemengde rasseverhoudings gaan propageer en dat dit uiteindelik ’n verrottende impak op die moreel van die volk sou hê. Die nuwe medium is gevolglik as die duiwel se eie swartkas afgemaak waarmee kommunisme en immoraliteit aangeblaas sou word.

Toe Neil Armstrong in 1969 sy op die maan gegee het, was Suid-Afrika

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related