In die wêreld van tydskrifte is ’n voorblad ’n stukkie goud.
Dis die mooi strik wat gebind word om die 100+ bladsye van uitsoek-stories en -foto’s. Die seël wat sê: Spesiaal vir jóú. Dis die glanspapier waarin die tydskrif-inhoud mooi toegedraai word, soos ’n geskenk.
Vir ons wat aan hierdie pakkie werk, is die voorblad die