Landbouweekblad

Tree eerder proaktief op

Van die siektes is tans reeds ’n groot probleem, maar dit is nodig om op die uitkyk te wees vir simptome vir die algemene siektes wat onder vee voorkom. Hoe vroeër die simptome raakgesien word, hoe vinniger kan die siekte behandel word.

RONDEWURM

Dit kom hoofsaaklik by skape en bokke voor. “Omdat dit nou so baie gereën het in groot dele van Suid-Afrika, sal dit weer ’n probleem wees,” sê Malan.

“Let op na die neusgedeelte, die oog (na die slymvlieskleur), kwakkele, kondisietelling en dan na vuil sterte. Rondewurms veroorsaak bloedarmoede – jy gaan dus wit tot pienk slymvliese kry. Jy moet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related