Ek sukkel deesdae om nuus te lees. Die allewige herbesoek van ou probleme en altyd die afwesigheid van enige noemenswaardige oplossings. Dit is net bloot te frustrerend. Ek dink nie die mens is gebou om probleme nié te kan oplos nie en om só vas te haak by ou dinge soos wat tans die geval in Suid-Afrika is.
Sedert ons oervoorvaders die eerste keer ’n vuur