Idees

JUL IDEES

DIE AFFAIR

Ek moet bieg, sommer hier, sommer nou: Ek het ’n affair. ’n Affair vol passie en frustrasie. Vol idilliese hoogtepunte en platslaan-laagtes, laag op laag gepeper met mengelmoes-oomblikke. Impromptu en halsoorkop rigtingveranderings, oor stopstrate en somtyds, net somtyds, in ’n doodloopstraat …

Dit kos my geld en tyd, verg soms trane, en ander tye verdrink ek in euforie en soms ly Manlief daaronder, arme ding. Maar ek is vasgevang en lééf vir die kopskuifoomblikke, die epifaniese ontwaking en die kristalhelder fokus. Vir die malsheid en die speelsheid en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Slaapbroek
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 1-2 dae Medium ♥ patroon op bladsy 93 ♥ flennielaken ♥ rek vir die middellyfskuif ♥ bypassende masjiengare ♥ bypassende katoenbreidraad (ons het Nurturing Fibres Eco Cotton in Sunglow gebruik) ♥ 4 mm-hekelpen ♥ groot bo
Idees2 min read
Uitmekaartrek-filodeegtert
Genoeg vir: 8-10 Bereidingstyd: 1 uur Baktyd: 1 uur Oondtemperatuur: 180 ºC ♥ 240 g (250 ml) roomkaas ♥ 50 ml fetakaas (opsioneel) ♥ 10 ml gerasperde lemoenskil ♥ 110 g (125 ml) strooisuiker ♥ 500 g filodeeg ♥ 120 ml gesmelte botter ♥ 375 ml melk ♥ 5
Idees2 min read
SKOONMAAK Wenke
Laat dowwe glase blink deur dit met wit asyn uit te vee. Takel smal glasvase só: Plaas 'n koppie rou ryskorrels, 'n teelepel wit asyn en 'n bietjie skottelgoedseep in die vaas en vul dit tot bo met warm water. Plaas jou hand oor die bek en skud die v

Related