Idees

JUL IDEES

’N KLEIN (MAAR KLEURVOLLE!) BEGIN

Vir jare, dekades, koop ek al Idees. Eintlik al toe haar naam nog dit was.

Ek verwonder my aan die talente wat my mede-Evas het – die naaldwerk, die handwerk, eenvoudig net om die idees te hê. Dit is absoluut verstommend. En heimlik is ek so ’n bietjie jaloers in my binneste.

Ek het darem al baie van die resepte probeer en lees die tydskrif van hoek tot kant.

So beland die September/Oktober 2021-uitgawe in my trollie. En ek dink, goeie aarde,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Stensil Op Klei
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 'n paar minute (droogtyd uitgesluit) JY BENODIG ♥ lugdroogklei (genoeg vir die item wat jy wil maak, plus 'n bietjie ekstra) ♥ blomstensil (van plastiek) ♥ 2 velle asetaat (plastiekbakvelle sal ook werk) ♥ rolstok ♥ spu
Idees1 min read
Stensil Met Gips
Versier papier met 'n mooi gips-ontwerp. Plaas 'n stensil op die papier, verf 'n laag gips daaroor en verwyder die stensil terwyl die gips nog nat is om die ontwerp te onthul.
Idees1 min read
Kleirose
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 10-15 minute (droogtyd uitgesluit) ♥ wit polimeerklei (ons het Fimo gebruik) ♥ silikoon-fondantvorm (ons het 'n roosvorm gebruik) ♥ spuitverf in die kleur van jou keuse ♥ rolstok

Related