Huisgenoot

WATWOU NETJIES… EK HET KINDERS!

DIT maak nie saak wie jy is nie – as jy klein kindertjies het, gaan ’n volmaak netjiese huis jou nie beskore wees nie. Kyk maar net na Marie Kondo.

’n Paar jaar gelede was sy nog die ghoeroe van minimalisme en netheid. Sy het mense aangemoedig om hul huise leeg te maak van enigiets “that does not spark joy”, tot dit soos ’n hospitaalsaal begin lyk. Klere moes so netjies opgevou word dat dit lyk asof ’n robot dit gedoen het, enige boeke wat jy nie weer gaan lees nie, moes asblik toe, en eindelik – so het sy haar miljoene volgelinge wêreldwyd belowe – sou jou huis ’n hawe van kalmte en Zen wees.

Maar toe kry sy kinders.

“Tot nou toe was ek ’n professionele opruimer, so ek het my gesê. “Nou het ek daardie doel soortvan laat vaar. Ek besef nou wat belangrik is, is om tyd by die huis saam met my kinders deur te bring.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related