Verlede jaar het die Maart-geleentheid op ’n hoogtepunt begin toe pres. Cyril Ramaphosa, medeteler, die kommunikasieoggend bygewoon en ’n paar gedagtes aan die gaste oorgedra het.
Dit is opgevolg deur die res van die kommunikasie-oggend en jaarvergadering, waarna alles gereed gekry is vir Bonsmara-teelmateriaal.
Die Rooi Ras-geleentheid is