Landbouweekblad

VEILINGS

KLERKSDORP / SIMBRA / R120 000

l die diere wat op die derde produksieveiling van die Simbra-stoetery 3 Jacks and a Jill op die plaas Ysterspruit, Klerksdorp, aangebied is,) is teen R120 000 aan mnr. Jacques Swart van Molopo verkoop. Die teler is mnr. Jaco Mare van Klerksdorp. Bulle het gemiddeld R67 600 behaal. Koeie met kalwers is teen gemiddeld R30 900 verkoop, koeie (3-in-1) teen gemiddeld R28 650 en dragtige verse teen gemiddeld R26 400. Die veiling is gesamentlik aangebied deur SHM Afslaers en Karoo-Osche. Die afslaer was mnr. Johan van der Nest.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Graandiefstal Neem Toe: Mark Begin Aanpas
MET die somergraanoes in volle gang word graandiewe slinkser en gesofistikeerder. Minstens drie vragmotorbestuurders is al in die verlede in kapings van graanvragte dood, en prostitute word ál meer in sindikate ingespan. Wimpie Nel, spesialisondersoe
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc