Bonsmara SA was die afgelope 60 jaar aan die voorpunt van die vleisbeesbedryf. “Ons kan met trots terugkyk op alles wat bereik is, en met hernude krag toekomstige geleenthede aangryp,” sê Louis Steyl, uitvoerende hoof van Bonsmara SA.
“Geen teler kan dus