Daar is kwalik ’n beter ligging as dié van die Creationwynlandgoed, tussen die lowergroen heuwels van die Hemel-en-Aardevallei, vir ’n landgoedrestaurant wat daarop gerig is om gaste ’n onvergeetlike sintuiglike ervaring te bied.
Creation se somerspyskaart, Breathe, is ontwikkel om gaste intens bewus te maak van reuk, aanraking, sig, klank en smaak; dat ’n kos-en-wynervaring soveel meer is as net iets wat jy