Kuier

LEWELOOS

Speurder Williams weet dat die moordtoneel nie versteur mag word voordat die forensiese ondersoekers nie hul werk gedoen het nie. Hy kon nie wag dat die ondersoekers deur elke item van hul kit gaan om bewyse te versamel nie.

Dit het soos 'n ewigheid gevoel. Speurder Williams streel sy dogter se hare. 'n Troos vir oulaas – vir hom, vir haar.

“My Misty. Daddy se engel,” sê hy.

Sy oë skiet weer vol trane toe sy oë haar rooi glaserige kykers ontmoet.

Hy was veronderstel om met verlof te gaan. Misty het hom nog drie weke gelede gebel en gesê hy moet ophou om so hard te werk. Dat hy oud raak. Dat mense sy ouderdom planne moet maak om af te tree. “Ou mense wat iets het om hulle mee besig te hou, vergaan nie sommer nie. My emmer staan nog stewig regop.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related