Huisgenoot

Rek jou rande met PASTA

PASTAGEBAK MET BLOMKOOL & HAM

GENOEG VIR 4 MENSE / BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 35 MIN.

• 500 g pennepasta
• 1 x blomkool, in blommetjies gebreek
• 375 ml (1½ k) suurroom
• 250 ml (1 k) room
• 250 ml (1 k) kaas, gerasper
• 125 ml (½ k) vars pietersielie, gekap, plus ekstra vir oorsprinkel
• sout en peper, na smaak
• slaaiblare vir voorsit (opsioneel)

BOLAAG

• 750 ml (3 k) vars broodkrummels
• 150 g ham, fyngekap
• 125 ml (½ k) parmesaankaas, gerasper
• 15 ml (1 e) vars tiemieblare

Voorverhit die oond tot 200 °C.

1 Bring ’n groot kastrol gesoute water tot kookpunt en laat kook die penne 5 min. Voeg die blomkool by in dieselfde kastrol en laat nog 5-7 min. kook of tot die pasta gaar is.

Dreineer en skep die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related