Huisgenoot

JOU STERRE

WATERDRAER

21 JAN – 18 FEB

Jy is hierdie week die ster van die oomblik en alles waaraan jy raak kan in goud verander.

Al is jy gewoonlik baie sku vir die kollig, moet jy verder dink as kortstondige oomblikke van ongemak.

As jy wil hê ander moet ontvanklik wees vir jou idees, moet jy jou nek uitsteek en hulle daarvan vertel.

’n Meevaller of geskenk is dalk net die ding wat jy nodig het om jou te oortuig jy het wat dit verg.

GELUKKIGE NOMMERS 22, 39, 44, 52, 41, 37

’N BLIK OP DIE AQUARIUS-HEELAL

■ Jou uitstaande kenmerke: Jy is enig in jou soort, onafhanklik en altruïsties.

■ Hoekom jou vriende jou liefhet:

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related