![f0072-01](https://article-imgs.scribdassets.com/3cb6id858gaj0elv/images/fileXKPPGW3T.jpg)
Kleine Windpompie is sowat 6km vanaf Barrydale op die R62 op pad na Ladysmith geleë. Hierdie werkende plaas bied asemrowende uitsigte oor die omliggende berge en die Karoo landskap. Behalwe vir die kampplek, is daar ook ‘n verskeidenheid van pragtige selfsorg opsies beskikbaar. Maar vir nou vertel ons meer van die lekker kampplek waar ons gekamp het.