Landbouweekblad

Selekteer reg — van die begin af

KORTOM

■ Die eerste doelwit wat oorweeg moet word, is of die dier wat jy wil teel, bestem is om in ’n maternale teelprogram of as ’n terminale dier vir beesvleis gebruik te word.

■ Elke teelbesluit moet volgens doelwitte, hulpbronne en die omgewing geneem word. Sonder om dié drie faktore in ag te neem, is daar ’n goeie kans om jou teiken te mis.

■ In die geval van terminale diere bly die fundamentele eienskappe noodsaaklik.

Dit is die plig van die saadverskaffer om as wetenskaplike op te tree, met die boerdery of plaas as sy laboratorium. Deur die genetiese eienskappe aan te pas by die spesifieke omgewing, hulpbronne en doelwitte waarmee hy te doen het, eksperimenteer, bedink en bewys of weerlê die saadprodusent die genetiese eienskappe.

Vir beestelers is daar ’n oorvloed seleksiegereedskapstukke beskikbaar. Hierdie prosesse wissel van tradisioneel tot tegnologies gevorder, almal word in verskillende grade binne die vleisbees- en melkbedryf gebruik.

Die keuringsprosesse wat ek in hierdie artikel bespreek, sluit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related