Landbouweekblad

Verwagtinge vir 2023

In landbouleiers se verwagtinge vir 2023 is dit vir Manie opmerklik hoe min vertroue daar is dat die regering ’n opbouende rol gaan speel om die landbousektor se welvaart te help verseker.

Die algemene gevoel is dat 2023 net ’n aanloop tot die nasionale verkiesing gaan wees, en dat die ANC-regering net na sy eie belange gaan omsien om te sorg dat hy aan bewind bly. (Berig op bl. 16.)

In die lig daarvan sal die landbou waarskynlik ’n politieke speelbal wees en die sektor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related