KATJIE VAN DIE BAAN
Die kat Fenrir van Michigan in Amerika is ’n indrukwekkende 47,83 cm lank, meer as 10 cm langer as die meeste katte van sy ras. Hy is ’n F2-savannah, ’n mengsel tussen ’n huiskat en ’n afrikatierboskat. F2 beteken dat hy van die tweede generasie van die kruising is. Sy ouers was dus ook savannahs.
Die meeste katte van sy ras is tussen 35,56 cm en 43,18 cm lank.
Fenrir se eienaar is dr. Will Powers, ’n huisdokter en MIV-spesialis. Hy