Huisgenoot

MENSIG, MENSE

’N THAISE TRONKHE

Sy sou lewenslank in ’n Thaise tronk as veroordeelde dwelmmuil moes boet, maar in Augustus het die jong Suid-Afrikaner ASHLEY OOSTHUIZEN toe gehoor haar vonnis is tot 33 jaar tronkstraf verminder. Sy is 23 jaar oud en sal nou tot op 56 haar dae agter tralies moet slyt.

Ashley is toegesluit nadat sy in 2020 op die eiland Koh Samui ’n pakkie met versteekte dwelms in ontvangs geneem het. Haar ekskêrel (34) het vanjaar erken

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related