Huisgenoot

BEK ENDES STAAN BONT

PRINSES CHARLENE LOOP DIE HERSTELPAD

Die voormalige Suid-Afrikaanse swemmer en prinses van Monaco het verlede jaar ná ’n lugweginfeksie verskeie operasies hier in haar geboorteland ondergaan, maar die skindertonge het daarna bly gis oor waarom sy toe maande lank hier aangebly het.

Daar is geskinder dat huweliksprobleme tussen CHARLENE (44) en PRINS ALBERT (64) dalk die rede vir haar lang verblyf in Suid-Afrika was.

Die prinses is oplaas terug Europa toe – maar nie reguit paleis toe nie. Sy het eers ’n geruime tyd in ’n hersteloord

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related