Huisgenoot

BRAAIHAPPIES

Mengel DRANKIES

Maak ’n verskeidenheid mengeldrankies met ’n sakkie geurige rooibostee as basis wat met of sonder alkohol berei kan word. Elke drankie is genoeg vir 1 persoon.

1. Blombessie- JENEWER

◗ 50 ml pienk of Floral Berry-jenewer
◗ 1 sakkie Cranberry Hibiscus-rooibostee (Cold Brew van Carmién)
◗ pienk tonicwater
◗ roosblare vir afronding

1 Giet die jenewer in ’n glas en voeg die teesakkie by.

2 Vul met pienk tonicwater en rond af met roosblare.

2. SOMERverfrisser

◗ 45 ml (3 e) grenadellapulp
◗ 1 sakkie Coconut Pine-rooibostee (Cold Brew van Carmién)
◗ 100 ml witwyn of alkoholvrye witwyn
◗ gemmerlim
◗ skyfies perskes, eetbare blommetjies en basilieblare

1 Skep die grenadellapulp in ’n glas en plaas die teesakkie daarin.

2 Giet die wyn by en vul met gemmerlim.

3 Garneer met skyfies perskes, eetbare blommetjies en basilieblare.

3. Appelment- MOJITO

◗ 3 mentblare
◗ 15 ml (1 e) bruinsuiker
◗ 1 sakkie Apple Mint-rooibostee (Cold Brew van Carmién)
◗ 50 ml wodka (opsioneel)
◗ blou tonicwater
◗ klein appeltjies, takkies ment en eetbare blommetjies vir versiering

1 Druk die mentblare saam met die bruinsuiker fyn in ’n vysel met ’n stamper.

2 Skep in ’n mooi glas.

Plaas die teesakkie daarin en voeg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related