Die omskrywing vir ’n openbare weldaadsorganisasie (OWO, public benefit organisation) is ’n nie-belastingpligtige entiteit. Dit word onderskei van ’n organisasie sonder winsoogmerk, of ook genoem ’n niewinsgewende organisasie (NWO, non-profit organisation). Laasgenoemde dryf handel en betaal inkomstebelasting, soos die Bloedbank of die Dierebeskermingsvereniging. As daar ’n wins is, gaan dit terug na die NWO. Daar is nie aandeelhouers nie, maar drie direkteure wat die NWO bestuur en beheer.
Skenkings: Let op dié aspekte
Dec 09, 2022
3 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days