Of dit nou koue hande, die bodem van ’n whiskeyglas of ’n huisie in die bos is – Juan Boucher kan ’n treffer van enigiets maak, en aanhangers is gek oor sy musiek.
So gek dat ’n musiekvideo vir sy enkelsnit “Koue hande” meer as 2 miljoen keer op YouTube gekyk is. Ja, 2 miljoen keer.
En nou, kort ná die sukses van die snit, het